Charlotte Fich

Charlotte Fich
Geboorte 26 September 1961 (1961-09-26)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charlotte Fich (gebore 26 September 1961) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Drabet (2005) en Love and Rage (2009), en in die televisiereeks Unit 1 (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy